Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 9:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van die God van Yisra’el opgestyg vanaf die gérub waarop dit was, na die drumpel van die tempel toe en Hy het na die man geroep wat in linne aangetrek was, wat die skrywer se inkhouer aan sy heupe gehad het.Yir 32:29; Open 7:3

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 9

Kyk Yegezk'el 9:3 in konteks