Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 46:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die prins mag nie van die erfenis van die volk vat en hulle uitgooi uit hul besitting nie; hy moet aan sy seuns erfenis gee vanuit sy eie besitting sodat My volk nie verstrooi word, enige een uit sy besitting nie.”’”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 46

Kyk Yegezk'el 46:18 in konteks