Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 46:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar as hy van sy erfenis ’n geskenk aan een van sy diensknegte gee, dan sal dit syne wees tot by die jaar van vryheid; dan moet dit na die prins toe teruggaan. Sy erfenis sal net sy seuns s’n wees; dit sal aan hulle behoort.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 46

Kyk Yegezk'el 46:17 in konteks