Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 40:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, daar was ’n muur aan die buitekant van die tempel, reg rondom en in die man se hand was ’n meetstok van ses el; elke el was een el en ’n handbreedte. Hy het die dikte van die muur gemeet: een meetstok en die hoogte: een meetstok.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 40

Kyk Yegezk'el 40:5 in konteks