Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 40:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die man het vir my gesê: “Seun van ’n mens, kyk met jou oë, hoor met jou ore en gee aandag aan alles wat ek jou gaan wys, want jy is hierheen gebring om dit vir jou te wys. Verkondig aan die huis van Yisra’el alles wat jy sien.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 40

Kyk Yegezk'el 40:4 in konteks