Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 33:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy, seun van ’n mens, sê aan jou mede-burgers: ‘Die onpartydige opregtheid van die regverdige sal hom nie red op die dag van sy oortreding nie en wat die boosheid van die bose betref, hy sal nie daardeur struikel op die dag wanneer hy hom van sy boosheid af wegdraai nie; soos die regverdige nie sal kan leef deur sy onpartydige opregtheid op die dag as hy sondig nie.’

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 33

Kyk Yegezk'el 33:12 in konteks