Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 33:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sê vir hulle: ‘So waar as Ek leef,’ verklaar יהוה-God, ‘Ek het geen behae in die dood van die bose nie, maar eerder dat die bose wegdraai van sy lewenswyse en leef. Draai terug, draai terug van julle bose lewenswyses! Waarom wil julle dan sterf, o huis van Yisra’el?’

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 33

Kyk Yegezk'el 33:11 in konteks