Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 32:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

`Eilam en al haar menigtes is daar rondom haar graf; hulle is almal neergeslaan, geval deur die swaard, hulle wat onbesnede afgegaan het na die laagste dele van die aarde, wat hulle verskrikking oorgedra het in die land van die lewendes en hulle skande dra saam met die wat afgegaan het in die put.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 32

Kyk Yegezk'el 32:24 in konteks