Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 32:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het vir haar ’n bed gemaak tussen die neergeslaandes saam met al haar menigtes. Haar grafte is rondom dit, hulle is almal onbesnede, neergeslaan deur die swaard, alhoewel hulle verskrikking oorgedra is in die land van die lewendes en hulle het hul skande gedra saam met die wat in die put afgaan; hulle is tussen die neergeslaandes gesit.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 32

Kyk Yegezk'el 32:25 in konteks