Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 32:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

wie se grafte gemaak is in die verste dele van die put en haar menigtes is reg rondom haar graf. Hulle is almal neergeslaan, geval deur die swaard, wat verskrikking versprei het in die land van die lewendes.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 32

Kyk Yegezk'el 32:23 in konteks