Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 18:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die persoon wat sondig sal sterf. Die seun sal nie die straf dra vir die vader se oortredinge nie en die vader sal ook nie die straf dra vir die seun se oortredinge nie; die regverdigheid van die onpartydige en opregte sal op homself wees en die boosheid van die bose oortreder sal op homself wees.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 18

Kyk Yegezk'el 18:20 in konteks