Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 18:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nogtans sê julle: ‘Waarom sou die seun nie die straf vir die vader se oortredinge dra nie?’ Wanneer die seun regverdigheid, onpartydige opregtheid gepraktiseer het en al My instellings onderhou en dit gedoen het, sal hy sekerlik leef!Deut 24:16; 2 Kon 14:6; Yir 31:30

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 18

Kyk Yegezk'el 18:19 in konteks