Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 10:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die gérubs weggegaan het, het hulle hul vlerke opgelig en voor my oë van die grond af opgestyg met die wiele langs hulle en hulle het gaan stilstaan by die ingang van die oostelike poort van die huis van יהוה en die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van die God van Yisra’el het oor hulle gehang.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 10

Kyk Yegezk'el 10:19 in konteks