Rigters 4:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Terwyl Barak Sisra agtervolg, let op, het Ya’el uitgekom om hom te ontmoet en vir hom gesê: “Kom en ek sal vir u die man wys wat u soek.” Hy het saam met haar ingegaan en let op, Sisra lê daar dood, met die tentpen in sy slaap!