Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ya’el, die vrou van Hever, het egter ’n tentpen en hamer in haar hand gevat en stilletjies na hom toe gegaan en die pen in sy slaap ingeslaan en dit het deurgegaan in die grond in, want hy was vas aan die slaap en uitgeput. So het hy gesterf.

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:21 in konteks