Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 21:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het gesê: “Let op, daar is jaar vir jaar ’n fees tot יהוה in Shiloh, wat noord van Beit-El lê, oos van die grootpad wat opgaan van Beit-El na Sh’khem en suid van Levonah.

Lees volledige hoofstuk Rigters 21

Kyk Rigters 21:19 in konteks