Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was niemand om hulle te bevry nie, want dit was ver van Tzidon af en hulle het met niemand transaksies aangegaan nie. Dit was in die vallei naby Beit-Regov. Hulle het die stad herbou en daarin gebly.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:28 in konteks