Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hulle gevat wat Mikhay’hu gemaak het en die priester wat aan hom behoort het en hulle het by Layish, ’n rustige en gemaksveilige volk, gekom en hulle met die skerpte van die swaard verslaan en die stad met vuur verbrand.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:27 in konteks