Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Dan het vanuit al die getalle van hulle familie vyf manne, dapper manne uit Tzor’ah en Eshta’ol gestuur om die land te verken en dit te deursoek en vir hulle gesê: “Gaan deursoek die land.” Hulle het in die Bergland van Efrayim gekom en in die huis van Mikhay’hu gebly.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:2 in konteks