Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In daardie dae was daar geen koning in Yisra’el nie en in dié dae het die stam van die Daniete vir hulleself ’n erfenis gesoek om in te bly, want tot daardie dag toe is al hulle erfenis nog nie aan hulle toegestaan tussen die stamme van Yisra’el nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:1 in konteks