Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. 2 Geseënd is hy wat vir die armes sorg; יהוה sal hom bevry in die dag van moeilikheid.