Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het Moshe, Aharon en die hele vergadering van die seuns van Yisra’el met die Leviete gedoen volgens wat יהוה Moshe aangaande die Leviete beveel het; so het die seuns van Yisra’el met hulle gedoen.

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:20 in konteks