Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en die Leviete as ’n geskenk vir Aharon en sy seuns, vanuit die seuns van Yisra’el, gegee om in diens van die seuns van Yisra’el in die Tent van Ontmoeting te dien en om toedekking te doen vir die seuns van Yisra’el sodat daar geen plaag mag wees onder die seuns van Yisra’el as die seuns van Yisra’el naby die Afgesonderde plek kom nie.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:19 in konteks