Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

El’azar, die seun van die priester Aharon, is verantwoordelik vir die olie vir die lampstaander, die reukwerk van speserye, die voortdurende graanoffer en die salfolie; die toesig oor die hele tabernakel en oor alles wat daarin is: die Afgesonderde plek en sy bybehore.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:16 in konteks