Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Eers nadat Aharon en sy seuns, by die opbreek van die kamp, klaar is met die toemaak van die Afgesonderde voorwerpe en van al die bybehore van die Afgesonderde plek, moet die seuns van K’hat kom om dit te dra sodat hulle nie aan die afgesonderde dinge raak en hulle sterf nie. Hierdie dinge van die Tent van Ontmoeting is dit wat die seuns van K’hat moet dra.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:15 in konteks