Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 5:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Meer nog, vanaf die tyd wat ek aangestel is om goewerneur te wees in die land van Y’hudah, vanaf die twintigste jaar tot die twee en dertigste jaar van koning Artag’shashta, twaalf jaar lank, was ek en my broers leiers oor hulle, maar ek het nooit selfs ’n donkie afgedwing van enige een van hulle of hulle lastig geval nie,

Lees volledige hoofstuk Negemyah 5

Kyk Negemyah 5:14 in konteks