Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 5:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ons het ook ons binnesakke uitgeskud en gesê: “Mag God elke man so uitskud uit sy huis en uit sy werk, wat nie hierdie belofte uitvoer nie, net so sal hy uitgeskud en leeg gemaak word.” Al die mense het gesê: “Dit is waar!” Toe het al die mense opgestaan en יהוה geprys en die hele volk het volgens die belofte gehandel.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 5

Kyk Negemyah 5:13 in konteks