Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 5:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die vorige goewerneurs, wat voor my was, het die volk slawe gemaak en van hulle brood en wyn geneem, behalwe vir die veertig sikkels silwer. Hulle diensknegte het ook geheers oor die volk wat onderworpe was aan en onderdruk is deur hulle, maar ek het dit nie gedoen nie, as gevolg van die respekvolle vrees vir God.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 5

Kyk Negemyah 5:15 in konteks