Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 5:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hulle vir my gesê: “Ons sal doen wat jy sê.” Toe het ek die priesters geroep en vir hulle gesê: “Hierdie is die regte ding om te doen” en ek het hulle ’n eed laat neem om volgens hierdie belofte te handel. Ek het dit ook met die seuns van die gewone mense gedoen.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 5

Kyk Negemyah 5:12 in konteks