Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 7:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal die verontwaardiging van יהוה dra, want ek het teen Hom gesondig totdat Hy my saak verdedig en my regverdig oordeel. Hy sal my uitbring na die Lig en ek sal Sy onpartydige opregtheid sien;

Lees volledige hoofstuk Mikhah 7

Kyk Mikhah 7:9 in konteks