Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 7:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan sal my vyand dit sien en skaamte sal haar bedek wat vir my gesê het: “Waar is יהוה, jou God?” My oë sal na haar kyk; in daardie tyd sal sy vertrap word soos die slik van die strate.

Lees volledige hoofstuk Mikhah 7

Kyk Mikhah 7:10 in konteks