Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 7:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Wee my, want ek is soos die vrugteplukkers, soos die wat druiwe oes. Daar is nie ’n tros druiwe om te eet of ’n vroeë vy wat ek begeer nie.Mat 10:21

2. Die goedhartige persoon het uitgesterf uit die land en daar is geen opregte persoon onder die mense nie. Hulle lê almal en wag op bloedvergieting; elkeen jag die ander met ’n net.

Lees volledige hoofstuk Mikhah 7