Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 7:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die goedhartige persoon het uitgesterf uit die land en daar is geen opregte persoon onder die mense nie. Hulle lê almal en wag op bloedvergieting; elkeen jag die ander met ’n net.

Lees volledige hoofstuk Mikhah 7

Kyk Mikhah 7:2 in konteks