Ou Testament

Nuwe Testament

Mal'akhi 1:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die profetiese openbaring van die boodskap van יהוה aan Yisra’el deur Mal’akhi:

2. “Ek het julle liefgehad,” sê יהוה, maar julle vra: “Waarin het U ons liefgehad?” “Was `Esav nie Ya’akov se broer nie?” verklaar יהוה. “Tog het Ek Ya’akov liefgehad,Rom 9:13

3. maar Ek het `Esav gehaat en Ek het sy berge ’n verlatenheid gemaak en sy erfenis aan die jakkalse van die wildernis gegee.”

Lees volledige hoofstuk Mal'akhi 1