Ou Testament

Nuwe Testament

Mal'akhi 1:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Alhoewel Edom sê: “Ons is neergeslaan, maar ons sal terugkom en die puinhope opbou,” sê יהוה-Tzva’ot: “Hulle mag bou, maar Ek sal dit afbreek en mense sal hulle noem: ‘Bose grondgebied,’ en: ‘Die volk waaroor יהוה verontwaardig is vir ewig!’”

Lees volledige hoofstuk Mal'akhi 1

Kyk Mal'akhi 1:4 in konteks