Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So moet hy vir die Afgesonderde plek toedekking doen vanweë die onreinheid van die seuns van Yisra’el en vanweë hulle oortredinge, vir al hulle sondes en so moet hy dit ook doen vir die Tent van Ontmoeting wat tussen hulle onreinheid bly.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:16 in konteks