Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy moet die bok van die sondoffer doodmaak wat vir die volk bedoel is en sy bloed binnekant die verdelingsgordyn bring en met sy bloed doen soos hy met die bloed van die bul gedoen het: hy moet dit sprinkel op die Toedekking en voor die Toedekking.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:15 in konteks