Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het Misha’el en Eltzafan, die seuns van `Uzi’el, die oom van Aharon, geroep en vir hulle gesê: “Kom nader, dra julle familie van voor die Afgesonderde plek af weg, na buitekant die kamp.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:4 in konteks