Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe sê vir Aharon: “Dit is hierdie ding wat יהוה van gepraat het deur te sê: ‘Deur dié wat naby My kom, sal Ek geëer word as Afgesonderd en voor die die hele volk sal Ek verhoog en vereer word.’” Aharon het stilgebly.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:3 in konteks