Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 8:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want hulle saai die wind en maai die warrelwind. Die staande graan het geen halms nie; dit lewer geen graan op nie. As dit iets sou oplewer, sou vreemdelinge dit verslind.

Lees volledige hoofstuk Hoshea 8

Kyk Hoshea 8:7 in konteks