Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 22:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê: “Neem nou jou seun, jou uniek enigste wat jy liefhet, Yitz’gak en gaan na die land Moriyah en offer hom daar as brandoffer op een van die berge wat Ek vir jou sal uitwys.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 22

Kyk Genesis 22:2 in konteks