Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 22:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avraham het die oggend vroeg opgestaan, sy donkie opgesaal en twee van sy jong diensknegte en sy seun Yitz’gak saam met hom gevat. Hy het hout gekloof vir ’n brandoffer en opgestaan en na die plek gegaan wat God hom uitgewys het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 22

Kyk Genesis 22:3 in konteks