Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 3:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Yeshua, met sy seuns en sy broers, Kadmi’el met sy seuns en die seuns van Y’hudah, saam opgestaan soos een man, om die werk aan die huis van יהוה te doen; asook die seuns van Henadad, hulle seuns en hulle broers, die Leviete.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 3

Kyk `Ezra 3:9 in konteks