Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 3:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die bouers die fondamente van die gebou van die tempel van יהוה gelê het, het die priesters in hulle ampsdrag, met ramshorings en die Leviete, die seuns van Asaf, met groot ramshorings opgestel om יהוה helder en duidelik te prys volgens die instelling van Dawid, koning van Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 3

Kyk `Ezra 3:10 in konteks