Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 3:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die tweede jaar van hulle aankoms by die huis van God in Yerushalayim, in die tweede maand, het Z’rubavel, die seun van Sh’alti’el en Yeshua, die seun van Yotzadak, die res van hulle broers, die priesters en die Leviete en almal wat uit die gevangeskap na Yerushalayim gekom het, begin om die Leviete van twintig jaar oud en ouer aan te stel om toesig te hou oor die werk aan die huis van יהוה in die dag.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 3

Kyk `Ezra 3:8 in konteks