Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 3:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het geld gegee aan die klipkappers en die skrynwerkers en aan die manne van Tzidon en Tzor het hulle kos, drank en olie gegee om sederhout per see vanaf die L’vanon te bring, na Yafo, volgens die toegewing van Koresh, koning van Perse, aan hulle.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 3

Kyk `Ezra 3:7 in konteks