Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As die koning dit goedvind, laat dit neergeskryf word dat hulle vernietig mag word en ek sal tien duisend talente silwer afweeg in die hande van hulle wat beheer het oor die saak, om dit by die skatte van die koning te sit.”

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:9 in konteks