Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

sê Haman vir koning Agashverosh: “Daar is ’n sekere volk wat verstrooid en afgesonderd is tussen die volke in al die provinsies van koning Agashverosh en hulle wette is anders as dié van enige ander volk en hulle hou nie die wette van die koning nie; daarom moet die koning hulle nie spaar nie.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:8 in konteks