Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Farao van dié saak hoor, het hy probeer om Moshe dood te maak, maar Moshe het van Farao af weggevlug en in die land Midyan gaan woon en hy het by ’n put gesit.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:15 in konteks