Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die nie-Levitiese priester van Midyan het sewe dogters gehad en hulle het gekom en water getrek en die drinkbakke vol gemaak om hulle vader se kleinvee te laat drink.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:16 in konteks